•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • finaliste

  • Foto4

  • Neelsie slideshow
  • Opedag 2016
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  • Wetenskap
  • Foto2
  • Tweelingdag

  •  DSC0016

  • Foto1

  •  DSC0127
  • Skopboks
  • Gholfspan
  • rugby

  • hokkie

  • Interskole 2016
  • Ingang van skool
  • skool
  • Finaliste - Mnr. & Mej. Langenhoven en Mej. Junior
  • Mej. Junior
  • Neelsie
  • Opedag 2016
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Wetenskap
  • Junior Bal 2015
  • Tweelingdag
  • Tweelingdag
  • Valentynsdans
  • Koshuis
  • Skopboks SWD
  • Gholfspan
  • 2016 Eerste Rugbyspan
  • 2016 Eerste Hokkiespan

Jenna-Lee Lawson is as Mej. Junior Langenhoven aangewys.

Dertig sangers in elke graad het ook op die kroningsgeleentheid hulle talente ten toon gestel. Die gehalte van die Sêr-kompetisie was die hoogste nόg. Elke graad moes 'n sêr-item op die planke bring. Die kompetisie was in twee verskillende afdelings verdeel. . Die matrieks het in die senior afdeling met die louere weggestap en die gr. 8's in die junior afdeling.

Die aand was 'n swierige uithanggeleentheid en beslis 'n aand om op trots te wees!