•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • Neelsie slideshow
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  •  DSC0127
  • Interskole
  • Ingang van skool
  • skool
  • Neelsie
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Koshuis

naelskraap verloor. Van die uitslae is as volg: Hulle klop Hoërskool Monument 32-24, Hoërskool Upington 25-12, Hoërskool Affies se tweede span 25-18 en Hoërskool Middelburg 24-14.

Die eerstespan het ook vanaf 28 Maart tot 1 April 2016 aan 'n topskole-toernooi te George deelgeneem waar 18 skole van regoor die land teen mekaar kompeteer het.

Hulle het goeie rekenskap van hulself gegee en eindig agste uit agtien skole! Die Dasse het beslis hulle stempel met hulle dissipline, goeie gees en entoesiasme afgedruk.

Ten spyte van dat Langenhoven slegs sowat 270 dogters het, het die Dassies nog steeds hul "vrou" gestaan teen skole van 1 000 plus dogters.

Daar word na 'n baie suksesvolle seisoen uitgesien!

Op die foto verskyn Langenhoven se eerste netbalspan saam met die Protea-speler, Melissa Myburgh, tydens die uitnodigingstoernooi.