•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • finaliste

  • Foto4

  • Neelsie slideshow
  • Opedag 2016
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  • Wetenskap
  • Foto2
  • Tweelingdag

  •  DSC0016

  • Foto1

  •  DSC0127
  • Skopboks
  • Gholfspan
  • rugby

  • hokkie

  • Interskole 2016
  • Ingang van skool
  • skool
  • Finaliste - Mnr. & Mej. Langenhoven en Mej. Junior
  • Mej. Junior
  • Neelsie
  • Opedag 2016
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Wetenskap
  • Junior Bal 2015
  • Tweelingdag
  • Tweelingdag
  • Valentynsdans
  • Koshuis
  • Skopboks SWD
  • Gholfspan
  • 2016 Eerste Rugbyspan
  • 2016 Eerste Hokkiespan

Allister Miggels het die Abrie Diener Trofee ontvang vir 14 drieë gedruk, waarvan hy 10 tuis gedruk het.

Die netbalspan met die beste gees was die O/15A's. Die tweedespan was die hokkiespan met die beste gees. Die rugbyspan wat die beste gees gehad het was die O/19A's. Die spanne met die beste wengemiddeldes was die eerste hokkiespan, die derde netbalspan en die O/15-rugbyspan. Die eerste netbalspan is as die beste eerstespan vir 2016 aangewys.

Volgens Mnr. Piet de Villiers (skoolhoof), was dit weer eens 'n  uiters suksesvolle sportjaar waar leerders in verskillende sportsoorte uitgeblink het.

Op die foto verskyn die drie eerstespan kapteine saam met mnr. Piet de Villiers (skoolhoof) en Dyan Buis (oud-leerder en Paralimpiese gouemedaljewenner) wat die oorhandiging van die toekennings behartig het.