•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • Neelsie slideshow
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  •  DSC0127
  • Interskole
  • Ingang van skool
  • skool
  • Neelsie
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Koshuis

Gimnaste 2016Das-gimnaste behaal goud

Stephani Heenop, Mari van Tonder, Nadia Enslin en Andrea de Waal, is deel van 'n Gimnastiek-groep wat gedurende die vakansie aan die SA Kampioenskappe deelgeneem het. Hierdie Dasse het uitsonderlik presteer en goud verwerf!

Hulle het individueel ook presteer: Mari en Stephani het altwee 'n silwermedalje algeheel in hulle afdelings en Nadia 'n bronsmedalje verwerf.

Op die foto verskyn van links: Mari van Tonder, Andrea de Waal, Nadia Enslin en Stephani Heenop.