• DJI 0226
  •  DSC0539
  • Sportdinee
  •  DSC0077
  • Langenhoven
  • skool
  • finaliste

  • Foto4

  • Neelsie slideshow
  • Opedag 2016
  • Huis CJ Pauw
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  • Wetenskap
  • Foto2
  • Tweelingdag

  •  DSC0016

  • Foto1

  •  DSC0127
  • Skopboks
  • Gholfspan
  • rugby

  • hokkie

  • Langenhoven 75ste bestaansjaar
  • Interskole 2016
  • Sportdinee 2016
  • Interskole 2016
  • Ingang van skool
  • skool
  • Finaliste - Mnr. & Mej. Langenhoven en Mej. Junior
  • Mej. Junior
  • Neelsie
  • Opedag 2016
  • Huis CJ Pauw se nuwe “makeover”
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Wetenskap
  • Junior Bal 2015
  • Tweelingdag
  • Tweelingdag
  • Valentynsdans
  • Koshuis
  • Skopboks SWD
  • Gholfspan
  • 2016 Eerste Rugbyspan
  • 2016 Eerste Hokkiespan

Lané ErkenningsaandLané palm akademiese trofees in

Lané Labuschagne staan trots by al haar toekennings wat sy tydens Hoërskool Langenhoven se jaarlikse Erkenningsaand ontvang het.

Sy is die toppresteerder in Lewenswetenskap, Wiskunde en Addisionele Wiskunde. Sy het  diplomas vir Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Fisiese Wetenskap, Lewensoriëntering en Rekeningkunde ontvang.

Lané ontvang die Elmarie Vosloo beker vir beste prestasie in Lewenswetenskap, die Handelshuisbeker vir beste prestasie in Wiskunde en die Ferreira-beker vir beste prestasie in Graad 12. Sy het 'n gemiddelde akademiese prestasie van 87.9%, waarvoor akademiese volkleure weer eens aan haar toegeken is.