• DJI 0226
  •  DSC0539
  • Sportdinee
  •  DSC0077
  • Langenhoven
  • skool
  • finaliste

  • Foto4

  • Neelsie slideshow
  • Opedag 2016
  • Huis CJ Pauw
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  • Wetenskap
  • Foto2
  • Tweelingdag

  •  DSC0016

  • Foto1

  •  DSC0127
  • Skopboks
  • Gholfspan
  • rugby

  • hokkie

  • Langenhoven 75ste bestaansjaar
  • Interskole 2016
  • Sportdinee 2016
  • Interskole 2016
  • Ingang van skool
  • skool
  • Finaliste - Mnr. & Mej. Langenhoven en Mej. Junior
  • Mej. Junior
  • Neelsie
  • Opedag 2016
  • Huis CJ Pauw se nuwe “makeover”
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Wetenskap
  • Junior Bal 2015
  • Tweelingdag
  • Tweelingdag
  • Valentynsdans
  • Koshuis
  • Skopboks SWD
  • Gholfspan
  • 2016 Eerste Rugbyspan
  • 2016 Eerste Hokkiespan

SWDDasse se trots

Hoërskool Langenhoven het in 2016 'n uitstekende sportjaar beleef.

Langenhoven streef na goeie prestasies op alle terreine. 'n Skool klein genoeg om persoonlik te wees, maar groot genoeg om 'n verskil te maak.

Die skool het in 2016 70 provinsiale en 2 nasionale sportmanne en –vroue opgelewer. Volgens die skoolhoof is daar op 'n verskeie terreine presteer.

Op die foto verskyn die Dasse wat in 2016 provinsiale sowel as nasionale kleure verwerf het saam met Mnr. Piet de Villiers (skoolhoof).