•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • Neelsie slideshow
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  •  DSC0127
  • Interskole
  • Ingang van skool
  • skool
  • Neelsie
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Koshuis

Foto5Twaalf Das-atlete verwerf SWD

Twaalf van Hoërskool Langenhoven se Dasse het na afloop van die Eden Atletiekkampioenskappe provinsiale kleure verwerf.

Links, van agter verskyn: Cornrin-Lee Adams (verspring), Brendon Marais (spiesgooi), Elzé van Tonder (gewigstoot), Richard Marshall (spiesgooi & diskus), Stephan Prinsloo (diskus) en Alika Steyn (gewigstoot & diskus). Voor, van links: Stephani Heenop (driesprong), Nadia Enslin (driesprong), Margaux Pienaar (diskus), Jowin Pietersen (400 m), Lazlo Paulsen (1 500m hindernis, 1 500m & 3 000m) en Andrie Swart (800m).

Die skool is baie trots op hierdie atlete!