•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • Neelsie slideshow
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  •  DSC0127
  • Interskole
  • Ingang van skool
  • skool
  • Neelsie
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Koshuis

studierigtingDasse word vir uitdagende studierigting gekeur

Op die foto verskyn van links Kayla Smith en Lize-Mari Marais van wat keuring vir die gesogte Veeartsenykunde studierigting aan die Universiteit van Pretoria gekry het. Wat hierdie keuring so uitsonderlik maak is dat daar slegs 120 eerstejaars in die land, wat skoliere is, gekeur word en slegs 10% uit die Wes-Kaap. Die skool is baie trots op hierdie leerders se pragtige prestasie!