•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • Neelsie slideshow
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  •  DSC0127
  • Interskole
  • Ingang van skool
  • skool
  • Neelsie
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Koshuis

matriekafskeidDasse hou matriekafskeid

Die skool se matriekafskeid het op Donderdag,  21 September 2017 plaasgevind. Die saal het 'n sprokiesagtige atmosfeer onder die sterre geskep.

Hiérdie sprokiesaand se tema was "Galaxy". Die meisies het asemrowend in hul aandrokke gelyk en die manne was deftig en ekstra aantreklik.

Dit was 'n aand wat elke leerder vir lank nog sal onthou!

Op die foto verskyn van links: Zandré Theron, Richard marshall, Danwill Farland, Kayla Smith en Johan Mostert. Voor, van links: Lara du Toit, Maryke Müller en Bruneele Onrust.