•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • Neelsie slideshow
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  •  DSC0127
  • Interskole
  • Ingang van skool
  • skool
  • Neelsie
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Koshuis

LLR 2018 

Die Dasse se nuutverkose Leerlingraad vir 2018 is voor, van links: Stephani Heenop (onderhoofdogter), Radandt Malherbe (hoofseun), Janique Gerber (hoofdogter) en Anru van Schalkwyk (onderhoofseun). Agter, van links: Andrie Swart, Clyde September, Dylan du Plessis, Elrike Kleynhans, Ramondo Februarie en Leané Pottas.