•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • Neelsie slideshow
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  •  DSC0127
  • Interskole
  • Ingang van skool
  • skool
  • Neelsie
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Koshuis

2018 Gr.8sNuwe Dassies word verwelkom

Die skool het op Maandag, 15 Januarie 2018, 96 baie opgewonde nuwe graad 8-leerders ontvang.

Die graad 8's het die jaar afgeskop met 'n opwindende week wat verskillende  aktiwiteite soos pret by Korentepoortdam, spookhuis, skattejag, 'n dag by die swembad, sokkie en 'n sottekonsert ingesluit het. Na die sottekonsert het die dassies met die skoollied en "flower of Dasse" afgesluit en is hulle sotkolle (geel knopie) oorhandig wat hulle volwaardige Dasse maak.

Op die foto verskyn die groep graad 8-leerders.