•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • Neelsie slideshow
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  •  DSC0127
  • Interskole
  • Ingang van skool
  • skool
  • Neelsie
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Koshuis

Mienke Doubell is as Mej. Junior Langenhoven gekroon en Mnr. Junior Langenhoven is Reinard Nel.

Die aand was 'n pragtige uithanggeleentheid en beslis 'n aand om op trots te wees!Mej LH 2018

Op die foto verskyn die wenners: Agter, van links: Stephani Heenop (eerste prinses), Janique Gerber (tweede Prinses), Francois van Wyk (Mnr. Langenhoven), Cady Beukes (Mej. Langenhoven), Mienke Doubell (Mej. Junior), Caylen Henn (Mej. Jnr eerste prinses) en Nika du Toit (Mej. Jnr tweede prinses). Voor, van links: Anru van Schalkwyk (eerste prins), Justin Riddles (tweede prins), Reinard Nel (Mnr. Jnr Langenhoven), Lourens van Vuuren (Mnr. Jnr tweede prins) en Marco Nel (Mnr. Jnr eerste prins.