•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • Neelsie slideshow
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  •  DSC0127
  • Interskole
  • Ingang van skool
  • skool
  • Neelsie
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Koshuis

Tinka  Marlé 2018Marlé & Tinka hou die skool se naam hoog

Marle van Wyk, 'n graad 11-leerder en Tinka Fox, 'n graad 10-leerder, het vanaf 31 Maart – 2 April 2018 aan die SA-atletiekkampioenskappe vir fisiese gestremdes deelgeneem en uitsonderlik presteer.

Tinka Fox presteer uitstekend en verbeter die spiesgooi- én gewigstootrekord. Sy verwerf dus twee goue medaljes. Marlé presteer ook puik en verwerf gou medaljes vir 400m, 200m en 100m.