•  DSC0539
  • Langenhoven
  • skool
  • Neelsie slideshow
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  •  DSC0127
  • Interskole
  • Ingang van skool
  • skool
  • Neelsie
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Koshuis

2018 hokkieDasse-hokkie hou skool se naam hoog

Andrie Swart, Zanell Warner, Elizmarie Solomon en Christiaan Schabort, uitblinker hokkiespelers, is na afloop van 'n hele paar stresvolle proewe in Edenspanne opgeneem.

Andrie, Zanell en Elizmarie is in die O/18A-span opgeneem en Christiaan gaan die O/14A-span verteenwoordig.Die O/18's neem vanaf 22 – 30 Junie 2018 aan 'n Interprovinsiale toernooi te Pietermaritzburg deel en Christiaan neem vanaf 1 – 4 Julie te Bloemfontein deel.

Op die foto verskyn van links: Zanell Warner, Elizmarie Solomon, Andrie Swart en Christiaan Schabort.