Derde Kwartaal

HOËRSKOOL LANGENHOVEN                                                    SKOOLTYE:

KWARTAALPROGRAM - DERDE KWARTAAL 2018                     Maandag–Vrydag:7:25 – 13:45

                                                                                                    Woensdag:  7:25 – 13:05

 

JULIE

AUGUSTUS

SEPTEMBER

1

 

Heidelberg koorfees

Rekeningkunde Olimpiade – Tweede rondte

 

2

 

Neem van skoolfoto’s

Kooroptrede saam met Emile Minne

 

3

 

Neem van skoolfoto’s

Gr 12: Eksamen en toetsreeks begin

4

 

Sportdag: HS Robertson (Rugby, Hokkie, Netbal) – weg

 

5

 

 

 

6

 

Beheerliggaamvergadering 18:30

Gr 12 - Onderhoude

Gr 9: Oueraand om 18:00

7

 

Sportdag: HS Outeniqua

(Netbal, Hokkie) weg

 

8

 

Hokkietoer: Oos-Kaap 1ste span

 

9

 

Hokkietoer: Oos-Kaap 1ste span

Vakansiedag: Vrouedag

 

10

 

Hokkietoer: Oos-Kaap 1ste span

Vakansiedag

 

11

 

Hokkietoer: Oos-Kaap 1ste san

 

12

Netbal: Inter Distrikstoernooi:

Wellington

 

 

13

Netbal: Inter Distrikstoernooi:

Wellington

Interskole: Redenaars, Gholf, Bybelvasvra, Skaak – weg

 

14

Netbal: Inter Distrikstoernooi:

Wellington

 

Beheerliggaambeplanningsnaweek

15

 

Interskole: Spanfunksies

Beheerliggaambeplanningsnaweek

16

 

 

Beheerliggaambeplanningsnaweek

17

Skole heropen om 08:00

Interskole: Groot Brag

NSS Eksamen-opleiding van opsieners

18

 

Interskole: HS Swellendam (Rugby, Hokkie, Netbal) – Tuis

 

19

Matriekafskeidmodeparade om 18:30

Rugby: SAO Bras (tuis)

 

 

20

Hokkie: HS Sentraal / HS Punt(weg)

O/16A,O/16B en O/18A dogters

O/16 en O/18 seuns – vertrek

Netbal: HS Punt (tuis)

 

Belgiese Uitreik – Leerders vertrek

21

Hokkie: HS Sentraal / HS Punt(weg)

O/16A,O/16B en O/18A dogters

O/16 en O/18 seuns – Beaufort Wes

 

 

22

Jeugweek 18:30 – 20:00

 

 

23

 

Kultuuraand om 19:00

 

24

Oueraand – Alle grade 18:00-21:00

Rugby: Hillcrest (weg)

 

Vakansiedag - Erfenisdag

25

 

 

Gr 12 - Lenteskool

26

 

 

Gr 12 - Lenteskool

Sportdinee om 19:00

27

 

VRL – Verkiesing

Ratem Eisteddfod

Gr 12 - Lenteskool

28

Sportdag: HS Bredasdorp

(Rugby, Hokkie, Netbal) tuis

2008 - Matriekreünie

Ratem Eisteddfod

Skole Sluit om 10:30

29

 

Ratem Eisteddfod

 

30

 

Ratem Eisteddfod

 

31

Gr 9: Beroepstoetse

Gr 10: Laaste dag van vakveranderinge

 

 

 

SKOOLKWARTALE 2019

Kwartaal 1:          (7)9 Januarie – 15 Maart

Kwartaal 2:          2 April – 14 Junie

Kwartaal 3:          9 Julie – 20 September

Kwartaal 4:          1 Oktober – 4(6) Desember