Dassedagsê 18/08/17

This e-mail contains graphics, if you don't see them » view it online.

mail

Langenhoven Header web

4 Augustus 2017

                      Dassedagsê

 

Interskole 2017

Die interskole, waarvoor leerders reeds lank na uitsien, is uiteindelik voor hande. Die busse vertreke môre reeds om 06:30 van die skool af. Leerders moet in volledige skooldrag of in ‘n volledige skoolsweetpak geklee wees. Baie sterkte aan al die Dasse wat môre op die veld draf – van die jongste Das tot elke lid van die drie eerstespanne. Sterkte ook aan die dirigente en skone Dasse wat die sjampanje moet aandra. Ons wens ook alle beamptes sterkte toe met hulle optredes. Dankie aan die vele ouers wat leerders Swellendam toe vervoer. Die program verskyn hieronder.

 

Kultuuraand

‘n Kultuuraand word op Woensdag 23 Augustus om 18:00 in die skoolsaal aangebied. Die skool bring hiermee hulde aan CJ Langenhoven. Daar is verskeie talentvolle items wat gelewer sal word: redenaars, akteurs, musikante en sangers. ‘n Poppekas en ‘n groep dansers sal ook heerlike vermaak bied ... al hierdie opwinding op één verhoog. Dit is beslis ‘n aan om nie mis te loop nie. Toegang is slegs R10 per persoon.

 

 

NETBAL

Tyd

Baan A

Baan B

Baan C

09:00

Seremonie: 1ste Netbal

 

 

09:15

O/19A

 

 

10:00

O/15A

 

O/19C vs SS

10:45

O/19B

O/14C vs SS

 

11:30

O/14A

O/15B vs Swel O/16B

 

12:10

O/14B

 

O/19D vs SS

 

HOKKIE

Tyd

A-veld

B-veld

08:45

O/14A (Dogters)

O/16B (Dogters)

09:50

 

Seremonie O/18 (Seuns: Sentraal vs Swel)

10:00

O/16A (Dogters)

O/18A (Seuns: Sentraal vs Swel)

11:05

O/18B (Dogters)

O/14B (Dogters: vs LS Swel O/13A)

12:00

Seremonie 1stes (Dogters)

 

12:15

O/18A (Dogters)

O/16 (Seuns)

13:15

O/16C (Dogters)

O/14 (Seuns: vs LS Swel O/13A)

 

RUGBY

Tyd

A-veld

10:00

O/19B

11:30

O/15A

12:45

Oudskoliere

14:00

1ste Rugby: Seremonie

14:20

O/19A

 

INTERSKOLE 2017

 

 

 

--

HS Langenhoven geborg deur RIVERSDAL TOYOTA          

--

If you're not interested any more » unsubscribe