• DJI 0226
  •  DSC0539
  • Sportdinee
  •  DSC0077
  • Langenhoven
  • skool
  • finaliste

  • Foto4

  • Neelsie slideshow
  • Opedag 2016
  • Huis CJ Pauw
  • Massafoto
  • Dasse Doen DingeFeathers - Copy
  • Skoolterrein
  • Wetenskap
  • Foto2
  • Tweelingdag

  •  DSC0016

  • Foto1

  •  DSC0127
  • Skopboks
  • Gholfspan
  • rugby

  • hokkie

  • Langenhoven 75ste bestaansjaar
  • Interskole 2016
  • Sportdinee 2016
  • Interskole 2016
  • Ingang van skool
  • skool
  • Finaliste - Mnr. & Mej. Langenhoven en Mej. Junior
  • Mej. Junior
  • Neelsie
  • Opedag 2016
  • Huis CJ Pauw se nuwe “makeover”
  • Die Skool waar elkeen iemand is.
  • Dasse doen Dinge
  • Skoolterrein
  • Wetenskap
  • Junior Bal 2015
  • Tweelingdag
  • Tweelingdag
  • Valentynsdans
  • Koshuis
  • Skopboks SWD
  • Gholfspan
  • 2016 Eerste Rugbyspan
  • 2016 Eerste Hokkiespan

Die span bestaan tans uit: Johan van der Vyfer (O/20-afdeling); Jo-Marie Claassens, Marnus Rall en Standon Wait (O/16-afdeling); Corina Wepener en Ricus van der Vyver (O/14-afdeling).

Hierdie sport bestaan uit twee hoofdissiplines, nl. 3 posisie (onderafdelings is: lê, staan en kniel; elkeen bestaan uit 20 telskote) en die 10-meter olimpies (wat 60 staantelskote vir mans behels en 40 telskote vir dames).

Dit is 'n olimpiese sportsoort, en SAARA (South African Air Rifle Association) is by SASCOC geaffilieër, wat beteken die leerders kan provinsiale sowel as nasionale kleure vewerf.

Die leerders oefen Dinsdae en Donderdae in die skoolsaal en kompetisies vind te Bellville plaas.

Die sport vereis hoë konsentrasievermoë en help kinders op akademiese vlak om beter te konsentreer. Volgens Mnr. Rall se ervaring is daar skuts, wat al baie lank aan skyfskiet deelneem, wie se gemiddelde simbole geweldig gestyg het. Skyfskiet is dus nie net 'n sport nie, maar bevorder akademie!

Vir enige verdere inligting rondom skyfskiet kan Mnr Rall geskakel word op 083 701 8536. skyfskiet

Op die foto verskyn Hoërskool Langenhoven se skyfskietspan. Agter van links: Johan van der Vyfer, Marnus Rall en Standon Wait. Voor van links: Ricus van der Vyfer, Fiona Rall (afrigter), Jo-marie Claassens, Herman Rall (afrigter) en Corina Wepener.