Toppresteerders

 

2017 Toppresteerders na afloop

van die Junie-eksamen

Toppresteerders 2017 

Op die foto verskyn die toppresteerders in elke graad na afloop van die Junie-eksamen. Van links: Dorette Bester; graad 12 (94.0%), Radandt Malherbe; graad 11 (89.5%), Willandri Hanekom; graad 10 (93.8%), Nadia Enslin; graad 9 (97.1%) en Jana van den Berg; graad 8 (91.4%).

 

Hierdie prestasies is 'n bewys van Hoërskool Langenhoven se top akademiese standaard!