Toppresteerders 2014

 

Top3 presteerders 2014

Voor, van links in graad 8: Skye Luüs (84.7%), Caila Christie (85.3%) en Radandt Malherbe (86.7%). Die graad neges is: Richard Marshall met (89.7%), Lize-Mari Marais (91.2%) en Dorette Bester met  91.7%. Agter van links verskyn die graad tien leerders: Sanja Steenekamp (87.5%), Carla Gray (87.7%) en Lané Labuschagne (90.2%). Die graad elf leerders is: Jana Labuschagne (91.1%), Cecile de Wet (92.5%; afwesig tydens neem van foto) en Patsy Oosthuizen (93.5%).