Toppresteerders 2013

TOPPRESTEERDERS IN ELKE GRAAD DESEMBER 2013

topresteerders2013 

Dorette Bester Graad 8 (93.7%), Lané Labuschagne Graad 9 (91.8%), Patsy Oosthuizen Graad 10 (92.5%), Anja Uys Graad 11 (87.5%)

 

Bostaande leerders is die toppresteerders in elke graad in die 2013 November-eksamen. Die seuns is aan die einde van die jaar behoorlik die loef afgesteek! Senior leerders kwalifiseer vir volle akademiese erekleure met 'n gemiddelde akademiese prestasie van meer as 85%.  Die twee leerders aan die regterkant dra trots hulle erekleure-baadjies.