Toppresteerders

 

Toppresteerders na afloop van die Junie-eksamen

 

Foto3 Gr.12

Op die foto verskyn die graad 12 toppresteerders na afloop van die Junie-eksamen. Agter van links: Hanri Janse van Rensburg (78.0%), Abigail Windvogel (82.5%), Veronica Lourens (82.5%), Adrijaen Riekert (83.0%) en Ancke Gericke (83.2%). Voor van links verskyn: Erika Oosthuizen (85.2%), Jade Prins (86.2%), Jana Labuschagne (87.1%), Cecile de Wet (88.8%) die toppresteerder vir graad twaalf is Patsy Oosthuizen met 89.8%).

 

Foto3 Gr.11

Die graad 11 toppresteerders na afloop van die Junie-eksamen. Agter van links: Karlie Breytenbach  (79.2%), Francois van Tonder (80.8), Nia Taljaard (81.1%), Carla Gray (81.4%) en Kristia Van Wyk (83.0%) Voor van links: Marlé van der Berg (83.0), Lize Jooste (83.7%), Daniel van Schalkwyk (86.7%), Sanja Steenekamp (87.0%) en die toppresteerder is Lané Labuschagne met 89.1%.

 

Foto3 Gr.10

Hier verskyn die Dasse se graad 10 toppresteerders. Agter van links: Lara du Toit (81.5%), Richard Marshall (82.7%), Elzé van Tonder (83.4%), Zendré Coetzer (84.1%) en Janke Schonken (85.1%). Voor van links: Kayla Smith (85.5%), Salomien Oosthuizen (87.2%), Cara Steyn (88.8%), Lize-Mari Marais (90.8%) die toppresteerder vir graad tien is Dorette Bester met 92.2%.

 

Foto3 Gr.9

Die graad 9 toppresteerders. Agter van links: Simoné Grove (80.1%), Josie Jacobs (80.3%; afwesig tydens neem van foto), Jodian Busch (82.1%), Skye Luüs (82.7%), Leané Pottas (83.3%) en Stephani Heenop (85.3%). Voor van links: Anru van Schalkwyk (85.5%), Radandt Malherbe (86.2%), Caila Christie (86.8%), Bernalee Herbert (87.2%) en die toppresteerder vir graad nege is Andrie Swart met 89.2%.

 

Foto3 Gr.8

Op die foto verskyn graad 8 se toppresteerders na afloop van die Junie-eksamen. Agter van links: Anja du Toit (86.2%), Iné Lourens (88.7%), Amber Vosloo (89.3%), Duan Marshall (89.3%) en Elkie van Wyk (89.6). Voor van links: Elizmarie Solomon (89.7%), Mari van Tonder (90.8%), Alika Steyn (91.0%), Mianca Oosthuizen (92.3%) en die toppresteerder vir graad agt is Willandri Hanekom met 92.8%.