Vakkeuse

JUNIOR SEKONDÊRE KURSUS (GRAAD 8 EN 9)

  • Tale (Afrikaans en Engels)
  • Wiskunde
  • Natuurwetenskap
  • Sosiale Wetenskap
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
  • Tegnologie
  • Skeppende kunste
  • Lewensoriëntering

 

SENIOR SEKONDÊRE KURSUS (GRAAD10 TOT 12)

 

FUNDAMENTELE VAKKE: (VERPLIGTE VAKKE)

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Lewensoriëntering
  • Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid

 

KEUSEVAKKE

  • Fisiese Wetenskappe / Besigheidstudies / Geografie
  • Lewenswetenskappe / Toerisme / Rekenaartoepassingstegnologie
  • Rekeningkunde / Verbruikerstudie / Ingenieursgrafika en Ontwerp

 

EKSTRA VAKKE

  • Addisionele Wiskunde (Vanaf Gr.9)
  • Rekenaartoepassingstegnologie

 

EKSTRA KLASSE

  • Musiek (klavier, kitaar, blokfluit, viool, sang)
  • Drama en Kuns