Kultuur

41collageKultuur

Verskeie kultuuraktiwiteite word  by Hoërskool Langenhoven aangebied, nl. VSCV, Debat, Skoolkoerant, Koor, Redenaars,

 

Landsdiens, Voortrekkers, Toneel en Drama, Kuns, Musiek en Leerlingleierskap

Daar word ook op verskeie gebiede presteer.

  • Beste senior- en junior debatspanne in die Suid-Kaap
  • Redenaars: provinsiale wenners
  • Voortrekkers: 8 Presidentsverkenners die afgelope 3 jaar
  • 'n Skoolkoerant wat op nasionale vlak presteer (40 leerders is hierby betrokke)
  • Landsdiens: 2 streeksleiers en 'n Springboktoekenning
  • Puik skoolkoor – behaal 88% tydens die Eisteddfod
  • Musiek: leerders verskyn op Almsa se ererol
  • Ratem Eisteddfod 2013: 52 Leerders neem aan 83 items deel.
  • Aktiewe CSV wat voorsien in leerders se geestelike behoeftes