VCSV

collage

Die skool beskik oor 'n aktiewe VCSV-tak. Die leerders vergader weekliks om geestelik te verkeer. Daar word ook gereeld kampe bygewoon waar daar geestelike versterking gebied word. Geestelike sprekers en kringleiers lei kleingroepie-aanbiddingsgeleenthede. Die lofprysingsbyeenkomste ("praise and worship") is beslis van die geestelike hoogtepunte van die kampe!