Ondersteunersklub

Ondersteunersklub

VoorsitterAndré Lombaard (082 852 6224)
Ondervoorsitter: Reon Grundlingh (073 479 1513)

Sekretaresse: Estea Venter (082 077 4430)
Addisionele Lede:
Marco van der Linde (071 350 0261)
Lindi Enslin (076 672 6485)
Charl Enslin (076 964 0076  / 028 754 3986)
Mnr. Piet de Villiers (082 413 4712)
Suzanne Theron (082 561 9857)
Izelle Janse van Rensburg (082 440 9285)
Bartho Joubert (061 469 4344)
Christo Fourie (084 581 1703)
Lynnore Pretorius (083 279 5546 / 028 754 1526)

 

Hierdie is die klub waaraan elke ouer, oudskolier of ondersteuner moet behoort. Dit kos R100 per persoon of R150 per egpaar om lid van die Langenhoven Ondersteunersklub te wees. Ledegeld kan by Mev. Coetzer by die skool, of by een van die bestuurslede betaal word.

 

Watter voordele hou u lidmaatskap vir u in?

U kan gratis by die hekke inkom wanneer daar 'n sportdag op ons terrein is, asook gratis toegang tot die klubhuis en die dek aan die voorkant van die klubhuis verkry.

Iemand wat op die advertensieligbord by die hokkievelde adverteer, kry outomaties twee gratis ledekaartjies vir die jaar.

 

As u enige vrae het, kontak gerus vir André Lombaard , die voorsitter van die Langenhoven Ondersteunersklub.