Netbal

Netbal

Die skool se netbalspanne stof baie groter teenstanders op die netbalbane af. Daar word nie net in die SWD stempel afgedruk nie, maar ook in die Boland en WP. Ons spanne neem gereeld aan netbaltoernooie deel om hulle vaardighede te slyp. Die Dasse is jaarliks in al die SWD se ouderdomspanne goed verteenwoordig wanneer daar aan die nasionale toernooi deelgeneem word.