Rugby

 Rugby 2

Die skool se rugbyspanne moet dikwels lang afstande reis om aan kompeterende wedstryde te kan deelneem. Al is die Dasse nie die grootste spelers nie, word daar met groot passie en toewyding deelgeneem. Die wedstryde wat die meeste na uitgesien word, is die jaarliks interskole-stryd teen Swellendam. Die Dasse het egter die afgelope dekade beslis die oorhand wat die telbord betref!