Rugby 2014

Foto10

 Dasse se eerstes netjies geklee

Hier verskyn Hoërskool Langenhoven se eerste rugbyspan netjies geklee in truie wat deur Die Handelshuis geborg is en broeke wat deur Gerhard en Suella Steenekamp geborg is. Hulle verskyn in die netjiese klere voor en na rugbywedstryde.

 

DSC 0100 2

Barnard Steyn, senter van die O/19B-span, lê rieme neer na Bonnievale se doellyn toe

 

1

 

Die eerstespan na 'n suksesvolle wedstryd teen Montana. Neelsie, die gelukbringer, lyk ook heel in sy skik!

 

Eerstes

Nog 'n suksesvolle wedstryd van die eerstespan, al het dit in sterk skemer geëindig!