Awsum Logo Finaal

 

 

facebook png instagram-logo-

Facebook en Instagram

 

Tennis

collage

Die skool beskik oor vier tennisbane. Die Dasse neem in twee verskillende liga's deel. Die sportsoort het nuwe stukrag gekry met die toetrede van verskeie jong spelers die afgelope paar jaar. Tennis word in die eerste en vierde kwartale van die skooljaar beoefen.