Krieketuitslae

EERSTESPAN

Wedstryde gespeel:

20/20-kompetisie      

  • Gespeel:  8
  • Gewen:    4
  • Verloor:    4

60 boulbeurtwedstryde

  • Gespeel:         9
  • Gewen:           4
  • Verloor:           2
  • Geen uitslag:  3

 

Wedstryde Gewen:  20/20

Albertinia;  Sao Bras;  Indwe en Groot Brak

Wedstryde Verloor:  20/20

Oakdale;  Gerrit du Plessis;  Kairos en Punt

 

Wedstryde Gewen:  60/60 – Promosieliga

Fezekile; Albertinia;  Bridgeton en Outeniqua O/19B

Wedstryde Verloor:  60/60 – Promosie liga

HS Sentraal en Imizamo Yethu Geen uitslae:  60/60

Punt O/19B;  PW Botha & Uniondale

 

Hoogtepunte: 20/20

  • Eindig 4de in ons groep uit 'n totaal van 9 spanne
  • Ruan de Aguiar behaal landswyd die beste boulontleding in die kompetisie uit 'n totaal van 700 skole:
  • 5 paaltjies vir 5 lopies in 2,4 boulbeurte teen Albertinia.

 

Hoogtepunte: 60/60 Promosieliga

  • Speel die eerste keer teen Outeniqua O/19B en verslaan hulle oortuigend met 92 lopies.
  • Eindig 2 de in die liga uit 'n getal van 10 spanne