Mnr. & Mej. Langenhoven glansaand

Mnr. & Mej. Langenhoven glansaand

Op Maandag, 26 Maart 2018 was dit tyd vir die skool se jaarlikse glansaand, waar leerders hulle talente aan die gehoor ten toon gestel het en op die planke paradeer is.
Die tema, Sirkus, het ieder en elk betower. Die dekor was regtig iets uit ‘n boek en almal kon op hulle eie verbeeldingsreis gaan. ‘n Tradisionele driegang-maaltyd het verder die tema uitgebeeld. Daar was sang, dans, sêr tot narre wat die gehoor vermaak het. Na afloop van al die glans en swier is die wenners aangewys. Die pragtige Cady Beukes is as Mej. Langehoven verkies, Francois van Wyk het die Mnr. Langenhoven-kroon ontvang.

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp