Marlé & Tinka hou die skool se naam hoog

Marlé van Wyk en Tinka Fox

Marlé & Tinka hou die skool se naam hoog

Marle van Wyk, ‘n graad 11-leerder en Tinka Fox, ‘n graad 10-leerder, het vanaf 31 Maart – 2 April 2018 aan die SA-atletiekkampioenskappe vir fisiese gestremdes deelgeneem en uitsonderlik presteer.

Tinka Fox presteer uitstekend en verbeter die spiesgooi- én gewigstootrekord. Sy verwerf dus twee goue medaljes. Marlé presteer ook puik en verwerf gou medaljes vir 400m, 200m en 100m.

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp