Dasse-hokkie hou skool se naam hoog

Op die foto verskyn van links: Zanell Warner, Elizmarie Solomon, Andrie Swart en Christiaan Schabort.

Dasse-hokkie hou skool se naam hoog

Andrie Swart, Zanell Warner, Elizmarie Solomon en Christiaan Schabort, uitblinker hokkiespelers, is na afloop van ‘n hele paar stresvolle proewe in Edenspanne opgeneem.
Andrie, Zanell en Elizmarie is in die O/18A-span opgeneem en Christiaan gaan die O/14A-span verteenwoordig.Die O/18’s neem vanaf 22 – 30 Junie 2018 aan ‘n Interprovinsiale toernooi te Pietermaritzburg deel en Christiaan neem vanaf 1 – 4 Julie te Bloemfontein deel.

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp