Krieket geborg

Op die foto verskyn die eerste krieketspan agter, van links: Connor Flanigan, Dandré Diedericks, Reevin February, Wynand Wessels, Declan Roberts, Peter-Jame Wait en Eugene du Plessis. Middel, van links: Reinhardt Nel, Elkie van Wyk, Francois van Wyk, Strauss Von Moltke en Herchelle Barlow. Voor, van links: Aidan Geringer en Diano Malan.

Krieket geborg

Hoërskool Langenhoven se eerste krieketspan spog met pragtige nuwe hempies wat deur Wynand Wessels, van Kiewiet Eiendomme in Stilbaai, geborg is.

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Scroll to Top

Skakel in by Dasseland en ontvang die Dassedagsê of gewone nuusbriewe

Langenhoven Riversdal Wapen