Dassie opgeneem in Proteaspan

Carla Conradie

Carla Conradie

Dassie opgeneem in Proteaspan

Carla Conradie, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, is in die senior 5-gang Proteaspan opgeneem.
Hierdie Dassie het vanaf Woensdag, 23 Januarie – Saterdag, 26 Januarie 2018, aan die nationale saddleseat proewe te Parys, Vrystaat, deelgeneem. Carla het haar span, gaan in die Junie-vakansie in New Orleans, VSA, aan ‘n Internationale kompetisie gaan deelneem.

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Scroll to Top

Skakel in by Dasseland en ontvang die Dassedagsê of gewone nuusbriewe

Langenhoven Riversdal Wapen