DIE SKOOL WAAR ELKEEN IEMAND IS

‘n Skool klein genoeg om persoonlik te wees, maar groot genoeg om ‘n verskil te maak.

Welkom in Dasseland

Skoolinligting

Personeel

Akademie

Kultuur

Nuutste Nuus

Nuutste Nuus

Fietsryers Langenhoven

Dasse trakteer bergfietsryers

Name of verduideliking met name onder die. Dasse trakteer bergfietsryers 105 Fietsryers het vanaf 2 – 9 Februarie 2019, 591 kilos afgelê. Die TransCape Bergfietsmarathon het op Dinsdag, 5 Februarie hul derde fase by Hoërskool Langenhoven voltooi. Op hul eindbestemming was die ryers deur baie vriendelike en ondersteuenende Dassies verwelkom. Dit was die vyfde jaar

Read More »

Dassie opgeneem in Proteaspan

Carla Conradie Dassie opgeneem in Proteaspan Carla Conradie, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, is in die senior 5-gang Proteaspan opgeneem. Hierdie Dassie het vanaf Woensdag, 23 Januarie – Saterdag, 26 Januarie 2018, aan die nationale saddleseat proewe te Parys, Vrystaat, deelgeneem. Carla het haar span, gaan in die Junie-vakansie in New Orleans, VSA, aan

Read More »
Groot gees by Dasse-atletiek

Groot gees by Dasse-atletiek

Groot gees by Dasse-atletiek Hoërskool Langenhoven het op Donderdag, 17 Januarie 2019, die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure-byeenkoms begin. Die dag het bestaan uit lekker eetgoed, musiek, goeie gees, mooi uitrustings en pragtige atletiekprestasies. Die beste prestasies van die dag, volgens ASA se tabel, was Nelani Nel met 828 punte vir gewigstoot (Dogters O/17) en

Read More »

DASSE DOEN DINGE!!

Akademie
Toerisme uitstappie
Anti-boelie
Kleuresport
Langenhoven Opedag
Langenhoven Tweelingdag
Waar elkeen iemand is.

Mnr Piet de Villiers

Hoërskool Langenhoven is “’n skool waar elkeen iemand is.” Ons is nie nét ‘n akademiese-, sport- of ‘n kultuurskool nie, want dit is nie ons doel om leerders vir ‘n spesifieke aspek van die lewe voor te berei nie. Ons wil gebalanseerde leerders kweek en vir die lewe voorberei!
Langenhoven is ook ‘n skool waar gelukkige leerders in talle fasette puik presteer – ‘n skool klein genoeg om persoonlik te wees, maar groot genoeg om ‘n verskil te maak. Ons glo in ‘n sterk waardestelsel wat ons leerders lei en beskerm.

Daar is ‘n ou Chinese gesegde wat sê:
As jy ‘n belegging wil maak wat ‘n jaar duur, plant koring.
As jy ‘n belegging wil maak wat ‘n eeu duur, plant ‘n boom.
As jy ‘n belegging wil maak wat ewig duur, plant mense.
Dis wat Hoërskool Langenhoven doen, hy plant mense.

Mnr. Piet de Villiers