Fietsryers Langenhoven

Dasse trakteer bergfietsryers

Name of verduideliking met name onder die. Dasse trakteer bergfietsryers 105 Fietsryers het vanaf 2 – 9 Februarie 2019, 591 kilos afgelê. Die TransCape Bergfietsmarathon het op Dinsdag, 5 Februarie hul derde fase by Hoërskool Langenhoven voltooi. Op hul eindbestemming was die ryers deur baie vriendelike en ondersteuenende Dassies verwelkom. Dit was die vyfde jaar

Lees meer »

Dassie opgeneem in Proteaspan

Carla Conradie Dassie opgeneem in Proteaspan Carla Conradie, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, is in die senior 5-gang Proteaspan opgeneem. Hierdie Dassie het vanaf Woensdag, 23 Januarie – Saterdag, 26 Januarie 2018, aan die nationale saddleseat proewe te Parys, Vrystaat, deelgeneem. Carla het haar span, gaan in die Junie-vakansie in New Orleans, VSA, aan

Lees meer »
Groot gees by Dasse-atletiek

Groot gees by Dasse-atletiek

Groot gees by Dasse-atletiek Hoërskool Langenhoven het op Donderdag, 17 Januarie 2019, die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure-byeenkoms begin. Die dag het bestaan uit lekker eetgoed, musiek, goeie gees, mooi uitrustings en pragtige atletiekprestasies. Die beste prestasies van die dag, volgens ASA se tabel, was Nelani Nel met 828 punte vir gewigstoot (Dogters O/17) en

Lees meer »
Janke en Monique in Wes-Kaapspan

Janke en Monique in Wes-Kaapspan

Janke Heenop, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven, en Monique Gemürr, ‘n graad 8-leerder, is in die Wes-Kaapspan vir Ritmiese Gimnastiek opgeneem.
Monique en Janke het op Saterdag, 1 September 2018 te Wynberg, aan die Wes-Kaap kampioenskappe vir Ritmiese Gimnastiek deelgeneem en puik presteer.

Lees meer »

Krieket geborg

Hoërskool Langenhoven se eerste krieketspan spog met pragtige nuwe hempies wat deur Wynand Wessels, van Kiewiet Eiendomme in Stilbaai, geborg is.
Op die foto verskyn die eerste krieketspan agter, van links: Connor Flanigan, Dandré Diedericks, Reevin February

Lees meer »

Spesiale toekenning aan leerkrag

Die nasionale onderwysdepartement gee jaarliks erkenning aan onderwysers vir uitmuntende diens, onderrig en uitslae in hul onderskeie OBOS-streke.
‘n Paneel van die WKOD besoek genomineerdes by hul onderskeie skole en wys dan die wenners van die brons, silwer en goue medaljes aan.

Lees meer »

Dasse-netbalspelers presteer

Elf van die skool se netbalspelers is na afloop van die Eden Proewe in die Eden-spanne opgeneem.
Die volgende spelers is gekies: O/14: Suné Basson en Mienke Doubell. O/15: Lizanne Rall en Christel Jooste. O/16: Jalin Heradien en Ivana Sefoor.

Lees meer »

Kunstenaar sorg vir suksesvolle funksie

Die uiters talentvolle sanger, Jo Black en sy orkes, het op 11 Mei Riversdal en omgewing kom vermaak. Die funksie was ‘n fondsinsameling vir Hoërskool Langenhoven.
Ongeveer 322 mense het saam met die vertoning ‘n heerlike 3-gang maaltyd geniet. 160 Mense kon op die gallery sit en deel in die aand.

Lees meer »

Mnr. & Mej. Langenhoven glansaand

Op Maandag, 26 Maart 2018 was dit tyd vir die skool se jaarlikse glansaand, waar leerders hulle talente aan die gehoor ten toon gestel het en op die planke paradeer is.
Die tema, Sirkus, het ieder en elk betower.

Lees meer »