Skryfbehoeftes moet deur leerders self aangekoop word.
Die skool bedryf ‘n skryfbehoeftewinkel waar skryfbehoeftes teen ‘n billike prys voorsien word.
Ingeslote ‘n vorm van die skryfbehoeftes wat die leerders volgende jaar gaan benodig. Skakel die Skool kantoor om te verneem wanneer die skryfbehoeftes verkope beskikbaar sal oop wees. (028 713 1065)
Dit sal ook deur die loop van die jaar, op tye wat aangekondig sal word, oop wees.
Volgens die SA Skolewet kan ouers aansoek doen om vrystelling óf gedeeltelike vrystelling van onderriggelde. Die kriteria en prosedures vir kwytskelding van onderriggelde, asook aansoekprosedures, is by die skool beskikbaar. Dit sal ook in ‘n omsendbrief in Januarie 2020 aan u bekend gemaak wor