Tel: 028 713 1065 | E pos: admin@langenhovenhs.co.za
Tel: 028 713 1065 | E pos: admin@langenhovenhs.co.za
Rugby: SWD-Kleinskolekampioen in 2013; 1 leerder verwerf provinsiale kleure in 2019; 3 leerders word in die Tony Stoopsspan opgeneem wat in Europa gaan toer in 2019
Krieket: Wenners van Langeberg-liga
Netbal: : Topskole – Streekswenners van alle ouderdomsgroepe; kompeteer in eersteliga met 8 spanne; 18 leerders verwerf provinsiale kleure in 2019; 4 Wes-Kaap spelers; 1 SA-speler; 1 leerder word opgeneem in nasionale O/19 netbalgroep en is een van die 4 beste doele in Suid-Afrika; eerstespan verower bronsmedalje tydens Girls High netbaltoernooi in 2019
Hokkie: Kompeteer in eersteliga met 7 spanne; 4 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018; toer na Argentinië in 2005
Tennis: Spelers kry professionele afrigting; 2 leerders verwerf provinsiale kleure in 2018
Atletiek: : 6 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2019; 1 leerder wen ‘n goue- en silwermedalje tydens ‘n internasionale paralimpiese atletiekbyeenkoms in Switzerland in 2019
Skaak: 5 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2019; toer na Noorweë in 2009
Gholf: Beskik in 2015 oor beste Skolegholfer in Suid-Kaap; 2 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018
Skopboks: 2 Leerders verwerf SA-kleure; 1 leerder word ‘n wêreldkampioen
Ruiterkuns: 4 Leerders verwerf WP-kleure in 2019; 1 leerder word in Senior Proteaspan opgeneem en verteenwoordig SA in New Orleans, VSA
Tweekamp: 1 Leerder verwerf provinsiale kleure in 2019
Skyfskiet: Nuwe sportsoort sedert 2015; 2 leerders verwerf Eden-kleure in 2019
Landloop: 1 Leerder verwerf provinsiale kleure in 2018
Gimnastiek: 2 Leerders verwerf Wes-Kaap kleure in 2019
Toutrek: 1 Leerder word opgeneem in die toutrekspan wat SA in Ierland tydens die Europese-kampioenskappe verteenwoordig in 2019
*2 Rugbyvelde
*3 Hokkievelde
*5 Netbalbane
*4 Tennisbane
*1 Krieketveld
* Gimnasium
Het in 2018 met vier spanne (O/15’s, O/16’s, O/19B’s en O/19A’s) aan wedstryde deelgeneem
Wedstryde teen Swellendam, Bredasdorp, Montagu, Montana en Robertson vind jaarliks plaas
Kompeteer in eerste liga met 10 spanne
Lewer jaarliks minstens 15 provinsiale spelers op
Bied twee groot netbaltoernooie aan: Eden Topskole en Wes-Kaap proewe
5 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018
Atlete kry professionele afrigting
Skool het twee spanne (Junior en Senior)
Speel in die tweede liga
Daar word gereeld wedstryde gespeel
Die senior krieketspan het goed gevaar in die liga in 2018
Professionele afrigting – mnr. Azriel Johnson
Neem deel aan proewe om uiteindelik te presteer om aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Individuele-skaaktoernooi deel te neem
20 leerders neem deel
9 leerders neem aan proewe deel
Spelers kry professionele afrigting
2 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018
Beskik in 2015 oor beste skolegholfer in die Suid-Kaap
2 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018
Nuwe sportsoort sedert 2018
15 Leerders is in die span
Daar word gereeld aan swemgala’s deelgeneem
Dasse het in 2019 aan die Midmar Myl te Howick in KZN deelgeneem
Ons stel graag die nuwe platform aan julle bekend. Hoërskool Langenhoven wil graag alle oud-leerders se inligting versamel en op ‘n databasis plaas.
Dit is ‘n effektiewe manier om kontak met mekaar te bewerkstellig, nostalgies te kan raak en op hoogte te bly wat tans ons doen en late inhou.
Klik op die skakel hieronder om ‘n wagwoord te stel en begin aktief deelneem. Die platform kan gebruik word om reϋnies te reël, ou vriende weer op te spoor en betrokke te raak by die skool.
Ons wens is dat ons in ‘n oud-skolierebond sal ontwikkel wat steeds die waardes en eienskappe van Hoërskool Langenhoven sal uitleef en ook terugploeg in die gemeenskap.
Kontak gerus vir Estéa by 082 077 4430 of stuur ‘n epos na alumnet@langenhovenhs.co.za vir meer inligting.
Powered by ABC Marketing cc – 082 416 7279
Cookie | Duration | Description |
---|---|---|
cookielawinfo-checkbox-analytics | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Analytics". |
cookielawinfo-checkbox-functional | 11 months | The cookie is set by GDPR cookie consent to record the user consent for the cookies in the category "Functional". |
cookielawinfo-checkbox-necessary | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookies is used to store the user consent for the cookies in the category "Necessary". |
cookielawinfo-checkbox-others | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Other. |
cookielawinfo-checkbox-performance | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Performance". |
viewed_cookie_policy | 11 months | The cookie is set by the GDPR Cookie Consent plugin and is used to store whether or not user has consented to the use of cookies. It does not store any personal data. |