BEHEERLIGGAAM

VISIE:

Om as beheerliggaam goeie samewerking tussen hoof, onderwysers, leerders en ouers te verseker sodat optrede en besluite in beste belang van die skool sal wees.

DOELSTELLINGS:

  • Eerbiedig verskillende rolle en verantwoordelikhede (beheer en bestuur)
  • Funksionele komiteestelsel wat gereeld (kwartaalliks) vergader
  • Die Beheerliggaam vergader gereeld (10 maal per jaar)
  • Beheerliggaamslede funksioneer binne die raamwerk van die gedragskode vir beheerliggame
  • Identifiseer belangrike projekgedrewe fondsinsamelings
  • Hersiening van bestaande beleide
  • Doen jaarliks strategiese beplanning

"Die Beheerliggaam lig die dak van die skool sodat die son kan inskyn!"

BEHEERLIGGAAMSLEDE

AMPSDRAERS

Mnr. F Myburgh

Voorsitter

Mnr. L Oosthuizen Langenhoven Hoërskool

Mnr. L Oosthuizen

Onder Voorsitter

Mnr. M Rood Langenhoven Hoërskool

Mnr. M Rood

Tesourier

Mev. A Coetzer

Sekretaresse

Skoolhoof:  Henco Smith

Adjunkhoof:  Abrie Cronje

Ouerlede:  Koos van Zyl, Rouxline de Beer, Tertius Lamprecht en George Cronje

Onderwyserslid:  Riaan v Schalkwyk

Onderwyserslid (gekoöpteer):  Janke Erasmus

Leerders:  Kimberlin Cloete en Hendrik van Zyl

Scroll to Top