Skool-en Koshuisfooie - 2026

Skoolfooie
Die onderriggeld vir 2026 sal R24 783 per jaar beloop en is vooruit
betaalbaar op die volgende maniere:
• R2 253 per maand (11 maande – Januarie tot November)
• R6 195.75 per kwartaal (4 paaiemente)


Verpligte afrolkoste is R150 betaalbaar voor 31 Januarie 2026.


Koshuisgelde
Die koshuisgelde vir 2026 beloop R31 900 per jaar en kan vooruit
betaal word op die volgende maniere:
• R2 900 per maand (11 maande – Januarie tot November)
• R7 975 per kwartaal (4 paaiemente)


NUWE BANKBESONDERHEDE VAN DIE SKOOL EN DIE
KOSHUIS:
Hoërskool Langenhoven
Standard Bank
Rek no: 30 212 977 4
Takkode: 051001

Scroll to Top