JUNIOR SEKONDÊRE KURSUS (GRAAD 8 EN 9)
Tale (Afrikaans en Engels)
Wiskunde
Natuurwetenskap
Sosiale Wetenskap
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
Tegnologie
Skeppende kunste
Lewensoriëntering
SENIOR SEKONDÊRE KURSUS GRAAD 10
FUNDAMENTELE VAKKE: (VERPLIGTE VAKKE)
- Afrikaans Primêre Taal (Huistaal)
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Lewensoriëntering
KIES TUSSEN
- Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
AKADEMIESE BAAN
KEUSEVAKKE
- Fisiese Wetenskappe / Besigheidstudies / Geografie
- Lewenswetenskappe / Toerisme / Rekenaartoepassingstegnologie
- Rekeningkunde / Verbruikerstudie / Ingenieursgrafika en Ontwerp / Rekenaartoepassingstegnologie
Leerders wat Fisiese Wetenskappe kies, moet Wiskunde neem en nie Wiskundige Geletterdheid nie.
Leerders wat nie ten minste 50% in Wiskunde Gr.9 behaal het nie, behoort nie die vak in Gr.10 – 12 te neem nie.
TEGNIESE BAAN
KIES EEN VAN DIE VOLGENDE KOMBINASIES
Keuse 1
Fisiese Wetenskap / Wiskunde / Ingenieursgrafika en Ontwerp / Siviele Tegnologie
Keuse 2
Tegniese Wetenskap / Tegniese Wiskunde / Ingenieursgrafika en Ontwerp / Siviele Tegnologie
EKSTRA VAKKE (NA SKOOL)
- Addisionele Wiskunde (Mev Smith)
- Toerisme
SENIOR SEKONDÊRE KURSUS GRAAD 11
FUNDAMENTELE VAKKE: (VERPLIGTE VAKKE)
- Afrikaans Primêre Taal (Huistaal)
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Lewensoriëntering
- Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
KEUSEVAKKE
- Fisiese Wetenskappe / Besigheidstudies / Geografie / Toerisme
- Lewenswetenskappe / Toerisme / Rekenaartoepassingstegnologie
- Rekeningkunde / Verbruikerstudie / Ingenieursgrafika en Ontwerp / Rekenaartoepassingstegnologie
Leerders wat Fisiese Wetenskappe kies, moet Wiskunde neem en nie Wiskundige Geletterdheid nie.
Leerders wat nie ten minste 50% in Wiskunde Gr.9 behaal het nie, behoort nie die vak in Gr.10 – 12 te neem nie.
EKSTRA VAKKE (NA SKOOL)
- Addisionele Wiskunde
- Toerisme
SENIOR SEKONDÊRE KURSUS GRAAD 12
FUNDAMENTELE VAKKE: (VERPLIGTE VAKKE)
- Afrikaans Primêre Taal (Huistaal)
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Lewensoriëntering
- Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
KEUSEVAKKE
- Fisiese Wetenskappe / Besigheidstudies / Geografie
- Lewenswetenskappe / Toerisme / Rekenaartoepassingstegnologie
- Rekeningkunde / Verbruikerstudie / Ingenieursgrafika en Ontwerp / Toerisme